Tom Selleck

Tom Selleck
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas William Selleck
Geboorte 29 Januarie 1945 (1945-01-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1965–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Selleck (gebore 29 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 3 Men and a Baby (1987) en In & Out (1997), en in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980) en Blue Bloods (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy